winterlogo6.jpg

Winter Festival weekend - Photo Album

Any photos you would like to add, send them to info@calitzdorp.net

26 Junie 2015 @ 18:30

Sterrekyk met Hennie Maas in Calitzdorp - Presentation in Afrikaans only 

Calitzdorp het die mooiste strerre veral in die winter, kom geniet dit saam met ons, en deel in die kennis van Hennie Maas oor sop en Port.        

  • Onderwerp:  Ruimtewetenskap (Meteoriete, Ruimtesendings, ens) Afr
  • Waar:  Calitzdorp Wynkelder
  • Datum:  Vrydag, 26 Junie 2015
  • Tyd:  18:30
  • Koste:  R100 per persoon wat sop en port insluit 

Kaartjies beskikbaar by

Calitzdorp Toerisme kantoor.  Erina Meiring, (044) 213 3775 tourism@calitzdorp.org.za

Kaartjies sal ook beskikbaar wees by die deur.


Image result for Boplaas
27 June 2015 11:00

Tasting at Boplaas  bookings can be made by contacting Karen on 044 213 3326 or by email to info@boplaas.co.za

 
14772